Wikia


Kittie

partituur van Kittie

Tekst Edit

1.
Kittie is een mooie ding, ver oor die diepe see,
Op haar vinger is een ring, ver oor die diepe see.

Ver in die wereld, Kittie, Kittie, Kittie.
Ver in die wereld, Kittie, Kittie oor die see.
[Sy laat haar draai en sy laat haar swaai,
Maar sy laat haar niet verraai.] (bis)

2.
Kittie is verloof aan my, ver oor die diepe see.
Met haar sal ek kerk toe ry, ver oor die diepe see.

3.
Sy kan draai en sy kan swaai, ver oor die diepe see.
Nooit sal sy haar laat verraai, ver oor die diepe see.

Alternatieve versie Edit

Er bestaat een andere versie van dit lied, waarbij telkens de strofe van het refrein gebruikt wordt.

1.
Ver in die wêreld, Kittie, Kittie, Kittie,
Ver in die wêreld, Kittie, Kittie oor die see.
Sy laat haar draai en sy laat haar swaai,
Maar sy laat haar nie verraai.
Sy laat haar draai en sy laat haar swaai,
Maar sy laat haar nie verraai.

2.
Al in die rondte, Kittie, Kittie, Kittie,
Al in die rondte, Kittie, Kittie om die draai.
Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar,
Maar sy hou haar bymekaar.
Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar,
Maar sy hou haar bymekaar.

3.
Wie is die kêrel, Kittie? Kittie? Kittie?
Wie is die kêrel, Kittie, wat so knaend draai?
Dis Piet de Waal wat die paal wil haal,
Maar sy flous hom elke maal.
Dis Piet de Waal wat die paal wil haal,
Maar sy flous hom elke maal.

Ad blocker interference detected!


Wikia is a free-to-use site that makes money from advertising. We have a modified experience for viewers using ad blockers

Wikia is not accessible if you’ve made further modifications. Remove the custom ad blocker rule(s) and the page will load as expected.

Around Wikia's network

Random Wiki