Wikia

Kring Der Alchemisten

Gertjie

1.108pages on
this wiki
Add New Page
Talk0 Share
Gertjie.png

partituur van Gertjie

De melodie van Gertjie is ontleend aan het lied 'Just before the battle, Mother' van G.F. Root dat tijdens de Amerikaanse Burgeroorlog geschreven is.

Tekst Edit

1.
Wanneer kom ons troudag, Gertjie, Gertjie?
Hoe's dit dan so stil met jou?
Ons is so lank verloof al, Gertjie, Gertjie;
Dit is tyd dat ons gaan trou.

Glo tog, Gertjie, ek sal nooit nie, nooit nie
Nog langer aan jou sleeptou bly nie, bly nie.
Jy dink miskien: ek kan nie dood nie, dood nie;
Maar my jare gaan verby.

2.
'k Hoor jy is verliefd op Sarie, Sarie;
Maar die pret moet jy laat staan!
Pas maar op vir Piet en Danie, Danie,
hul is kêrls, wat sommer slaan.

3.
Jy weet, as ons Sondags kuier, kuier
Agter om die kop verby,
Dan sê ek: Nonnie, lig jou sluier, sluier,
Kom en gee een soen vir my.

4.
Jannie, al die soentjies help nie, help nie;
kyk vir Pieter en vir Griet:
vandag wil hul mekaar nie hê nie, hê nie;
Al die soentjie was verniet.

5.
Jan, laat staan die pret maar liewer, liewer,
Ons moet maar die soen laat bly;
Ek sal my eie pad dan kry maar, kry maar,
En jy kan dan na Sarie vry.


Gebruik Edit

Dit lied is eigenlijk een dialoog tussen Jannie (de man) en Gertjie (zijn verloofde). Strofes 1 en 3 zijn Jannies woorden, strofes 2, 4 en 5 zijn van Gertjie.

Ad blocker interference detected!


Wikia is a free-to-use site that makes money from advertising. We have a modified experience for viewers using ad blockers

Wikia is not accessible if you’ve made further modifications. Remove the custom ad blocker rule(s) and the page will load as expected.

Around Wikia's network

Random Wiki