Wikia


En as ek kom

partituur van En as ek kom te sterwe, lief

En as ek kom te sterwe, lief is een vierstemmig minnelied. De tekst- en toondichter zijn onbekend.

Tekst Edit

1.
En as ek kom te sterwe, lief, sing dan g'n klaaglied nie.
[Plant dan g'n rose op my graf of koel sipresse nie.] (bis)

2.
Laat net die groen gras bo mie wees, die reën en die môre dou
[En as jy wil, vergeet my en as jy wil onthou.] (bis)

3.
Want skadu's sal'k nie sien, of voel hoe dat die water week
[nie hoor hoe dat die voëltjies sing as of hul harte breek.] (bis)

4.
Maar ek sal altyd drome droom in die skemer; wie weet
[Miskien sal ek daar nog onthou, miskien sal ek vergeet.] (bis)

Ad blocker interference detected!


Wikia is a free-to-use site that makes money from advertising. We have a modified experience for viewers using ad blockers

Wikia is not accessible if you’ve made further modifications. Remove the custom ad blocker rule(s) and the page will load as expected.