Wikia


Die Stellenbosche kerls

partituur van Die Stellenbosche kerls

Tekst Edit

1.
[Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lustig,] (bis)
Bobbejaan klim die berg om die Rooinek te vererg.
Hoera! Vir die Boer, hoera!

[Je moe nie huil nie, je moe nie treur nie
Die Stellenbosche kerls kom weer] (bis)

2.
[Bobbejaan sluip die dal, so haastig en zo lustig,] (bis)
Bobbejaan sluip die dal om die Rooinek t' overval:
Hoera vir die boer, hoera!

3. [Bobbejaan kruip die haag, so haastig en zo lustig,] (bis)
Bobbejaan kruip die haag om die Rooinek te verjaag
Hoera vir die boer, hoera!

Woordverklaring Edit

  • Bobbejaan : Baviaan
  • Rooinek : Scheldwoord voor Engelsen

Ad blocker interference detected!


Wikia is a free-to-use site that makes money from advertising. We have a modified experience for viewers using ad blockers

Wikia is not accessible if you’ve made further modifications. Remove the custom ad blocker rule(s) and the page will load as expected.

Around Wikia's network

Random Wiki